Sue is nou Sue Pyler-Slabbert


Baie geluk aan Sue en Franco met hul groot dag en ons wens vir hulle baie jare se liefde en geluk! Kyk net hoe mooi het hulle gelyk op hul troudag op 21 Desember 2021.

Die foto’s is geneem deur Deon en Rina Coetzee.

Haar rok gemaak deur die ontwerper Ann-Lee Couture.

 

Pasgetroudes: Sue Pyler en Franco Slabbert. Sue Pyler is onlangs met Franco Slabbert getroud.

Sue se hondjie Miss Vicky, was ook by op die groot dag.

Veronique van Heynigin (links) was Sue se strooimeisie.