Net selfbestuurde karre teen 2025 in stadskerns?


Toekomsnuus, Woensdag 30 Mei 2018

Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 7 Julie 2025, en hoor hoekom een van die wêreld se besigste stede alle karre wat hulleself nie kan bestuur nie, uit die stadskern verban het.