Gaan jy eendag eet volgens jou DNS-profiel?


Toekomsnuus, Woensdag 9 Mei 2018. – Voeding volgens jou DNS-profiel?

Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 22 Oktober 2019, en ons kyk hoe Suid-Afrika se gewildste aanlynkruidenierswarewinkel ‘n voorstelenjin gebruik om kossoorte voor te stel gegrond op die koper se DNS-profiel.