Toekomsnuus: ‘n volle foto-identikit op grond van jou DNS?


Toekomsnuus, Woensdag 16 Mei 2018

Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms.

Dit is 21 Junie 2021, en ons kyk hoe ‘n verdagte in ‘n moordsaak in hegtenis geneem kon word op grond van ‘n foto-identikit, wat saamgestel is deur gebruik te maak van DNS wat op die moordtoneel gevind is.

Meer programme oor Toekomsnuus

  1. Lees meer oor die program, en luister ook Toekomsnuus Episode 1.
  2. Gaan ons in die toekoms eet volgens ons DNS?
  3. Kan jou persoonlike DNS-profiel jou romantiese toekoms bepaal?

Laai AfLaai Af (4 867KB)

iTunesTeken in met iTunes

LuisterLuister

4. Hoekom soek ‘n groot Oosterste moondheid na fikse jong mense wat een van hulle oë in die afgelope dekade verloor het?

Laai AfLaai Af (3 551KB)

iTunesTeken in met iTunes

LuisterLuister

5. Hoe kan ‘n digitale stemassistant verkeerspolisie help het om ‘n roekelose bestuurder vas te trek.