Die blou manne bekoor met tegnologie en klank

Die blou manne bekoor met tegnologie en klank


Terrance April het onlangs die jongste vertoning van die Amerikaanse groep, BLUE MAN GROUP by Monte Casino se Teatro in Johannesburg bygewoon. Die spel van lig, klank en kleur is destyds deur Chris Wink, Phil Stanton en Matt Goldman in 1991 begin en bekoor gehore steeds vandag. Die gehoor word op n verbeeldingstog geneem waar modern tegnologie ingespan word om allerlei effekte te skep.

Kyk die video:

 

Daar is groot deelname van die gehoor tydens die optrede van BLUE MAN GROUP.

Met grimering

Sonder maskers

Blue Man Group at Universal CityWalk Orlando (couresty of Universal Orlando).

Die Rock groep wat die manne in blou van BLUE MAN GROUP begelei.