Herwinnings orkes


Volgens Andrew Lingwood, stigter van die Mobius Loop band , is Kristalglase nie noodwendig die beste sangers nie, nee glase uit herwinde glas se toon is die suiwerste – glasbottels is ook wonderlik as jy n hoofsanger in jou groep nodig het, natuurlik in die vorm van ‘n windklokkieboom. Esté Gross praat met Andrew en vind uit waar die idee vir ‘n herwinningsband vandaan kom.

MOBIUSLOOPBAND

As jy meer wil uitvind oor die Mobius Loop band, besoek hulle webtuiste www.mobiusloopband.com. Of skakel Andrew Lingwood by (076) 272-5950. Jy kan ook na RSG se webtuiste gaan vir foto’s of om te luister na een van Mobius Loop se eie komposisies.

MOBIUSLOOPOPVERHOOG