Kaapse petroljoggies vermaak motoriste met dans


Kyk net hoe vermaak die petroljoggies motoriste in Kaapstad. Meer as 240 000 mense het al na die video op You Tube gekyk. Nog ‘n rede om trots Suid-Afrikaans te wees.