Kom riel saam met ons op 6 Des


Die land maak weer gereed vir die jaarlikse Rieldans-kompetisie by die Paarl Amfiteater Saterdagaand 6 Desember. RSG is ook daar om te help om die belangrike Rieldans-erfenis te laat voortleef en groei.

Kom sluit by ons aan. Bespreek by Computicket of skakel (021) 8801761 vir navrae.

Luister na die lekker musiek waarop die riel gedans word:

Die Boesmanland Bitterbessies van Loeriesfontein, die heersende senior Rieldanskampioene

Die Boesmanland Bitterbessies van Loeriesfontein, die heersende senior Rieldanskampioene