Mnr. Suid-Afrika kuier by RSG


Mnr. SA, Armand du Plessis, het ‘n geskarrel veroorsaak, veral onder die vroue hier by RSG, toe hy verlede week ‘n gas in RSG se Johannesburgse ateljee was.

MIDDAG OP RSG se aanbieders, Sue Pyler en Ettienne Ludick, het met hom gesels oor hoe hy die titel en alles wat daarmee saamgaan, ervaar. Hy het ook vertel van die projekte waarmee hy besig is.

Mnr Suid-Afrika, Armand du Plessis (middel), het by die MIDDAG OP RSG-span, Ettienne Ludick (links) en Sue Pyler (regs) gekuier.

Mnr Suid-Afrika, Armand du Plessis (middel), het by die MIDDAG OP RSG-span, Ettienne Ludick (links) en Sue Pyler (regs) gekuier.

Luister hier na die onderhoud.