Onthou jy Danie Bosman se liedjies?


family foto-1Onthou jy nog die liedjies Ou Musikant, Boereseun, In die skadu van ou Tafelberg en Oom Bossie van die Bosveld? Dis almal oorspronklike Danie Bosman-liedjies. Johan Rademan neem jou op ‘n kort nostalgiese terugrit . Hy het onlangs op die Drosdyteaterverhoog in Stellenbosch saam met die familie van dié bekende Suid-Afrikaanse komponis, Danie Bosman, gekuier.

Luister hier na die program.