RSG Kunstefees: Koning Lear


RSG se dramahoof, Kobus Burger, gesels met die veteraanakteur Louis van Niekerk oor sy rol in William Shakespeare se KONING LEAR. Die stuk is deur Uys Krige vertaal. Dit word op Donderdag 13 November 2014 om 20:00 op RSG uitgesaai as deel van die Kunstefees op Lug.