Trompie en die Boksombende: Tóé en nou

Kan jy hulle nog onthou: Trompie, Blikkies, Rooies en Dawie?

Só het hulle toe gelyk:

Van links na regs: Riaan Winter (Trompie), Sean du Preez (Blikkies), Ivan Snyman (Rooies) en Petrus Jooste (Dawie).

En só lyk hulle nou:

Van links na regs: Riaan Winter, Sean du Preez, Ivan Snyman en Petrus Jooste.

Vir meer inligting, besoek die Facebook-bladsy: www.facebook.com/kwaggaberg