Wen met RomanzaLiefde!

Wen met RomanzaLiefde!


Jy verdien ’n bederf. RomanzaLiefde-tydskrif is ’n vakansie in 96-bladsye. Maak ’n koppie koffie, skop jou skoene uit en ontvlug na ’n wêreld vol romanse. Nou beskikbaar by deelnemende CNA en Checkers-winkels. Neem deel aan ons kompetisie en staan ’n kans om te wen!

Klik hier om deel te neem.

Die tweede wenner van die k0mpetisie is Niel Lombard. Baie geluk! Jou R1000 kontant en R500 Romanza-boekpak is oppad.

Die derde wenner word op 28 Februarie getrek.

Die RomanzaLiefde tydskrif het almal aan die praat. Elke uitgawe is gepak met stories deur jou geliefkoosde romanseskrywers. Ontvlug na ’n plek waar liefde vir altyd en ewig is. Bederf jouself vir Valentynsmaand en kry jou RomanzaLiefde by deelnemende CNA, Checkers of direk by Lapa Uitgewers teen ’n sakpasprys. Jy verdien dit.

Kyk ook gerus uit vir Romanza boekreeks en raak weggevoer deur die emosies van uitgestelde begeerte, die romantiese afwagting en die misterie van die liefde saam met die heldin. Klik hier om die liefde te deel.