Waarom lag mense?


Lag is meer as maar net ‘n emosionele uitdrukking. In die antieke tyd het filisosowe filisowe soos Plato ‘n harde lag in die publiek as iets gevaarlik bestempel, die adelikes ‘n uitbundige lag as uiters onbeskof beskou, terwyl die lag ook kan gebruik word om iemand te verneder. Fritz Klaaste het ondersoek ingestel.

Luister hier na die klankbydrae as jy dit misgeloop het:

Is lag goed vir jou gesondheid? Lees gerus meer oor die genesende krag van lag op Health24.

Kyk na die video oor die proefneming van ‘n rot wat lag as hy gekielie word.

En hierdie video wys hoe twee sjimpansees in ‘n sjimpansee-oord lekker lag: