Wat weet jy van Walt Disney die mens?


Het jy geweet Walt Disney het as seun koerante afgelewer en só baie skool misgeloop? Byna 50 jaar ná sy dood op 65-jarige oouderdom, bly Walt Disney steeds ‘n ikoon en deel van Amerikaanse kultuur wat mense laat glo dat hulle drome wel kan waar word.

Walt-disney-Oscars

waltstrains_0

Alhoewel ons sy animasiekarakters soos Sneeuwitjie en ander, en sy flieks soos Mary Poppins, goed ken, wat weet jy van Walt Disney die mens? Esté Gross praat met Leon van Hierop oor die enigmatiese persoonlikheid. Luister hier na die klankbydrae.

Sneeuwitjie

Kyk na die kort biografiese video oor die lewe van Walt Disney.

Verdere interessante feite oor Walt Disney:

  • Walt Disney het nie vroue as Imagineers toegelaat nie.
  • Bykbaar was hy ‘n vreeslike perfeksionis. Hy het asblikke in Disneyland 25 tree uitmekaar geplaas omdat dit hom so lank geneem het om ‘n ‘hotdog’ te eet.