Wat gebeur in ‘n psigiatriese kliniek?


As gevolg van stigma word daar meer as gereeld na psigiatriese klinieke verwys as die “malhuis”. Maar wat presies gebeur daar? Wie is die mense wat opgeneem word? Watter waarde voeg dit tot hulle lewe by, en wat kan mense verwag?