Klik hier vir Blokkiesraaisel2 in die blokraai-kompetisie


Wen R5000 kontant met RSG se e-nuusbrief. Al wat jy moet doen om in aanmerking te kom vir die R5000 kontant, is om die e-blokkiesraaisel in te vul. Sms die geheime woord dan na 34024, sodat dit ons teen Vrydag 30 September 12:00 bereik. Die rekenaar sal dan ‘n wenner trek en ons sal die naam Vrydagmiddag op Tjailatyd bekend maak.

Die sluitingsdatum is Vrydag 30 September om 12:00. All blokkiesraaiselinskrywings wat ons dus teen 12:00 op Vrydag 30 September bereik het, sal in aanmerking kom.

Die blokraai is nie beskikbaar op enige ander manier as deur die nuusbrief nie.

Klik hier om deel te neem. Al die besonderhede is daar.

Kategorieë