Skryf só in vir ons blokraai-kompetisie

Skryf só in vir ons blokraai-kompetisie


Die tyd van die jaar kan ons almal seker doen met ‘n meevallertjie. Maak dus seker dat jy teen Donderdag 8 September ingeskryf is op RSG se elektroniese nuusbrief.   Die volgende e-nuusbrief gaan later hierdie week uit en daar gaan ‘n e-blokkiesraaisel wees waar R5000 kontant gewen kan word.   Gaan dus nou na rsg.co.za en onder Interaktief sal jy die skakel na die e-nuusbrief kry en volg dan net die instruksie hoe om te registreer vir die e-nuusbrief.

Die afsnypunt vir RSG e-nuusbrief-registrasie met betrekking tot die blokkiesraaiselkompetisie, is Donderdag 8 September 12:00.

Teken hier in op die nuusbrief. Dis al manier om by die blokraai uit te kom.

Kategorieë