Hommeltuie vir foto’s word al gewilder


HommeltuigVolgens die Washington Post, sal die verbruikersvriendelike hommeltuig (drones) se verkope oor ‘n dekade die 90 biljoen dollar kerf verby steek – en dít is net vir diegene wat ‘n hommeltuig as stokperdjie wil bedryf.

Dié stokperdjie kan ook omskep word in ‘n winsgewinde besigheid – om ‘n hommeltuig te huur vir foto’s, is aansienlik goedkoper as ‘n helikopter.

Jeremy en die hommeltuig

Jeremy en die hommeltuig

Esté Gross praat met Jeremy Opperman oor sy Hommeltuig in die Albert’s Farm Park in Johannesburg.

Een van die eerste uitvinders wat met die idee van ‘n hommeltuig vorendag gekom het, was Nicola Tesla. Tesla was die eerste om ‘n afstandbeheer vir onbemande voertuie gepantenteer het.

Vir meer inligting oor die die hommeltuigbedryf, besoek:
http://www.businessinsider.com/uav-or-commercial-drone-market-forecast-2015-2
http://www.nesta.org.uk/drones-history-flying-robots

Jeremy is beskikbaar vir enige funksie. Vir meer inligting stuur ‘n epos na traygon@gmail.com.

Daar vlieg hy!

Daar vlieg hy!

Só lyk die foto wat deur die hommeltuig geneem is

Só lyk die foto wat deur die hommeltuig geneem is