Kan smeltende pool-ys aardbewings veroorsaak?

Kan smeltende pool-ys aardbewings veroorsaak?


  • Kan die smelt van ys by die pole aardbewings veroorsaak?
  • Hoekom is daar gereeld aardtrillings waargeneem toe die Katse dam die eerste keer vol water begin word het?
  • Het die skilpad se dop op land of in die water ontstaan?
  • En hoe kry ‘n swerm voëls en ‘n skool visse dit reg om teen ‘n hoë snelheid, op ‘n skynbaar perfek gesinchroniseerde wyse, van rigting te verander?

Luister hier hoe kenners dié vrae op Hoe verklaar jy dit? beantwoord.