1ste keer ooit gesien: die flits van ontploffende ster

1ste keer ooit gesien: die flits van ontploffende ster


Die verblindende flits van ‘n ontploffende ster se skokgolf – astronome noem dit ‘n “shock breakout”—is die eerste keer as ‘n optiese golflengte oftewel sigbare lig waargeneem deur NASA se planeetjagter, die Kepler ruimteteleskoop.

Kyk hier op NASA se webwerf hoe dit lyk. Die ster groei eers en ontplof dan.

Screen Shot 2016-03-23 at 1.37.09 PM

Screen Shot 2016-03-23 at 1.37.00 PM

Screen Shot 2016-03-23 at 1.30.47 PM