2000 albasters + 3000 bewegende dele = musiekmasjien

2000 albasters + 3000 bewegende dele = musiekmasjien


Die albaster masjien het 2000 albasters en 3000 bewegende dele en maak pragtige musiek. Dié masjien is deur die Sweedse groep Wintergatan ontwerp. Dit het hulle 14 maande geneem om dié instrument te skep, wat ‘n samestelling is van die Rube Goldberg-masjien, ‘n binêre rekenaar, ‘n baskitaar, ‘n stel tromme, xilofoon en nog vele ander instrumente. Die masjien maak musiek deurdat dit opgewen word, die albaster dan in verskillende spore gekanaliseer word, en soos die albasters in die verskillende spore die verskillende instrumente tref, maak dit musiek.

image005

image003

image004

Kyk hoe dit gemaak word en hoe dit werk!

 

Wat dink jy hiervan?
Sms ons op 34024, of stuur ‘n epos aan www.rsg.co.za of  twiet ons by @zarsg.