2015 Pulitzer-wenners


Die wenners van die 99ste Pulitzer-toekennings is op 20 April aangekondig. Die Pulitzer-prys is sekerlik die hoogste erkenning vir joernalistiek en die kunste.

Afrika het sterk gefigureer. Daniel Berehulak van die New York Times het die fotografie-afdeling gewen vir sy uitbeelding van die Ebola-epidemie in Wes-Afrika.

Klik hier vir ‘n volledige lys van vanjaar se wenners.