Kosmaak sal nooit weer dieselfde wees nie


Ons is mal oor Dave Hax, hier is van sy beste wenke vir die kombuis. As jy egter wil uitstaan moet jy vandeesweek se resep vir  Meditereense groete en kaas gebak probeer. Vir verdere inspirasie gaan kyk gerus na ‘n keur van ons luisteraars respte deur hier te klik.