8000 mere op ysblaaie bewys suidpool smelt

8000 mere op ysblaaie bewys suidpool smelt


Wetenskaplikes is baie bekommerd oor amper 8000 blou mere wat op die ys-blaaie van Antaktika gevorm het. Die mere is asemrowend mooi, maar beteken niks goed vir die mensdom nie. Die mere vorm weens stygende temperature en aardverwarming. Dis juis kommerwekkend omdat dit in Oos-Antarktika, wat as die stabielste deel van die vasteland beskou word, plaasvind. Dieselfde verskynsel word ook nou al meer in Groenland waargeneem.

Blou mere in oos-Antarktika (Satellietfoto deur DigitalGlobe, Inc)

Blou mere in oos-Antarktika (Satellietfoto deur DigitalGlobe, Inc)

blou2

Hier kan duidelik gesien word hoe die ys smelt

120576

global-warming-imapcts-on-australian-antarctic-territory

image

Lees meer oor die blou mere: http://www.hngn.com/articles/204040/20160828/blue-lakes-appearing-east-antarctica-bad-news.htm