Baan of laan? Deurpad of hoofweg?


Praat mens van baan of laan? En wat van deurpad of hoofweg? En waar pas arterieel in?

memorial_avenue_wallpaper_d5a08

‘n Enkelpadbaan met twee lane, met verkeer in dieselfde rigting of teenoorgestelde rigtings.

Luister in Die Tale wat ons Praat hoe ‘n vervoeringenieur verduidelik wat is ‘n baan, laan, hoofweg, deurpad en nog meer. Hy sê byvoorbeeld ‘n mens praat van ‘n enkelbaanpad met twee lane.

 

 

 

 

Kyk na die skets wat deur ingenieurs van die WNNR opgestel is:

20150908094238293 copy

‘n Dubbelbaan deurpad met vier lane in elke padbaan.

‘n Dubbelbaan deurpad met vier lane in elke rybaan.