Die psige van ‘n reeksmoordenaar

Die psige van ‘n reeksmoordenaar


In WIE IS EK, het Louis en Lise reeksmoordenaars bepreek. Waarom het Suid-Afrika so baie en hoe word iemand ‘n reeksmoordenaar, is van die kwessies wat bespreek word.
Luister hier.

Luister ook na die program waar ‘n forensiese psigiater die eienskappe van en die verskillende tipes psigopate bespreek in Gesondheid op RSG met Marí Hudson.

Dexter is sekerlik een van die bekendste reeksmoordenaars - op die kassie.

Dexter is sekerlik een van die bekendste reeksmoordenaars – op die kassie.