Videos wat ons oog gevang het


As jy hou van videos moet oulike diere – kyk gerus hier vir ene met ‘n eekhoring van ‘n GoPro steel. Ons is gefassineer deur hierdie video waar klank vergestalt word deur sout, water, vuur en elektrisiteit. Steeds op klank, kyk bietjie na hierdie twee straatkunstenaars, hulle begin bedeesd maar wag tot die dogtertjie eers aan die gang kom.