Dis warm so kyk na hierdie video van branderplankry in die sneeu


Terwyl die kraaie hier gaap sukkel die Amerikaners tans met sneeustorms. Dis so erg dat verskeie dorpies heeltemal afgesny is van die res van die wêreld. Klik hier om te sien hierdie paartjie die tyd verwyl.