Einstein se algemene relatiwiteitsteorie in onder 3 minute


Walter Isaacson, skrywer van onder meer ‘n biografie oor Albert Einstein, verduidelik met behulp van animasie, hoe die wetenskap van relatiwiteit in die werklikheid werk.

Onthou om Sondae tussen 11:30 en 12:00 in te skakel op RSG vir Hoe verklaar jy dit? met Chris Swanepoel waar ons kyk na wetenswaardighede oor die natuur en die wetenskap.