Eksamens: Hulp as jy vashaak


Dis rondom hierdie tyd van die jaar wat jy agterkom dat skool moeiliker is as die tyd wat jy nog op die banke was. Veral wiskunde. As jy vasval gaan kyk gerus na Khan Academy  wat so goed verduidelik dat selfs grootmense kan verstaan.