En waar kom jy vandaan, Teddiebeer?


Al ooit gewonder waar die Teddiebeer sy naam gekry het? Die Teddiebeer het ‘n lang en ryk geskiedenis. Este Gross het gaan uitvind.

Luister na die bydra:

Die eerste teddiebeer, wat in 1903 vervaardig is.

Die eerste teddiebeer, wat in 1903 vervaardig is.

Die skets van President Teddy Roosevelt wat nie die beer wou skiet nie.

Die skets van President Teddy Roosevelt wat nie die beer wou skiet nie.

Hier is enkele interessante feite oor die teddiebeer:

  • Die eerste teddiebeer maatskappy, Steiff, het in 1912 swart teddiebere gemaak om as geskenke te gee vir die wat geliefdes op die Titanic verloor het
  • “Teddy Bear” was een van die eerste geiilustreerde boeke, deur Alice Scott

Misha die Beer was Rusland se Gelukbringer vir die 1980 Olimpiese Spele.

Luister na Bing Crosby se weergawe van Teddy Bear’s picnic:

Vir meer inligting oor teddiebere, klik hier.