Haidee loer onder die kar se bonnet


ashley2Die dieseltegnikus Ashley Roberts van Bellville het vir Haidee Muller van RSG bietjie touwys gemaak oor wat aangaan met ‘n kar se enjin…van pistons tot knormoer.

Luister hier na die lekker gesprek:
Deel 1.

Deel 2:

Ashley Roberts wys sy spogkarre

ashley3