Hierdie man is nie lekker nie


Party mense is net eeenmaal uit ander stoffasie as die res van ons gemaak. Graham Dickinson is ‘n vlerkpak entoesias wat onlangs by die beroemde/berugte Chamonix-Mont-Blanc gaan vlieg het. Ons hou veral van die “Vive le France!” kreet wat hy uiter met sy spring.

Heellaas is Graham nie alleen nie –  hier is ‘n paar ander mense wat die vaardigheid en, laat ons maar eerlik wees, malheid, betrokke by die sport ten toon stel.