Hoe bly ‘n helikopter in die lug?


Ons sien die vliegmasjien gereeld in die lug, en wonder dikwels oor hoe daardie skroef die helikopter kan aandryf en sorg dat dit in die lug bly. Martin Headger het met Deon Wessels van Capital Air by die Randse Lughawe gepraat, om uit te vind hoe jy ‘n helikopter vlieg.

Luister hier na die program.

Dion Wessels, helikopter-vlieënier by Capital Air.

Deon Wessels, helikopter-vlieënier by Capital Air.

DSC00858