Hoe hanteer een man elf perde?


George Smuts, perdeleerder oor perdeleerder, het sy eie leer metode ontwikkel. Hy het by geleentheid met sy stem alleen 11 perde by ‘n vertoning hanteer, het perde afgerig vir films en was die eerste Suid- Afrikaner wat in Nederland gaan studeer het in ‘n perdeafrigtingsrigting.