Leer só selfverdediging


Niemand wil werklik dink aan die dag wat jy jouself teen ‘n aanvaller moet verdedig nie, maar die goeie nuus is dat jy nie magteloos hoef te wees nie.

Jy het ook nie bultende spiere nodig om jouself te verdedig nie…jy moet net slim wees….

Alan Mann, instrukteur van Krav Maga praat met Esté Gross oor die selfverdedigingsmetodes en hoe jy in slegs ‘n paar sekondes, jou aanvaller katswink slaan.

Kyk na die video hoe Allan verduidelik

Luister hier na die onderhoud.

 

Vir meer inligting besoek www.learn-krav-maga.co.za of skakel Alan by 072-135-9226