Maak jou seer spiere nog seerder sodat dit gesond kan word


Dis weer tyd vir swemklere en as jy hierdie stuk lees, is jy waarskynlik iemand alreeds genoegsaam geoefen om nou met ‘n mooi, maar seer lyf te sit. So jy voel terselfdertyd goed én sleg. Jarelank vertel fisioloë  ons al dat jy moet rus om van harde oefening te herstel. Wel, nuwe navorsing dui op die teenoorgestelde: die enigste medisyne vir seer spiere is om nog seer spiere te maak! Dink ‘aktiewe herstel’ of ‘nimmereindigende siklus’ van pynlikke oefening.