‘n Liefdesbrief vir laaghout


Daar is regtig geen spesifieke rede hoekom ons hierdie video met julle deel nie behalwe dat dit iets alledaags uitlig i.v.m. die uniekheid van die materiaal. Vermoedelik gaan julle nie  begin skaatsplanke sny nie maar moontlik laat dit tog êrens ‘n liggie opgaan. So, sien ons jou in die hardewarewinkel hierdie naweek?