Besoek ‘n ruimtestasie: kyk die video


Knyp ‘n halfuur af en neem saam met ons ‘n eerstehandse besigtingstoer van ‘n ruimtestasie. Dit sal jou werklik insig gee in hoe ruimtevaarders in ‘n gewigslose omgewing leef en slaap.
Onthou ook om Sondae tussen 19:40 en 20:00 in te skakel vir RSG se Sterre en planete waar Hennie Maas die wonders van die hemelruim bekyk.