Oppas! Konynbloedingsiekte kan vinnig versprei


Plaaseienaars en haas- en konyneienaars is gewaarsku dat konynbloedingsiekte vir die eerste keer in Suid-Afrika aangemeld is. Hoewel dit tans net in die Wes- en Noord-Kaap voorkom, versprei dit soos ‘n veldbrand.

Die Wes-Kaap Boerbokklub hou eersdaags hulle veiling op Moorreesburg.

Jurgens Reynders van DanBred praat oor varkgenetika en wat vir die produsent van belangrik moet wees om aan verbruikers se behoeftes te voldoen.