Pluto se nuwe horisonne


Die ruimtetuig New Horizons het nege jaar lank deur die ruimte gereis voordat hy die verste planeet in die sonnestelsel van die aarde bereik het. Of Pluto nou ‘n ware planeet of dwergplaneet is, die inligting wat van New Horizons versend word, is indrukwekkend.

Luister na die interessante en leersame feite in Terrance April se bydrae:

Die planeet Pluto

Die planeet Pluto

new-horizon-nasa

Die reis van byna 10 jaar van die tuig deur die ruimte, van die aarde tot Pluto

Die grootte van Pluto en Charon in vergelyking met die grootte van die aarde

Die grootte van Pluto en Charon in vergelyking met die grootte van die aarde

Só lyk die New Horizons tuig

Só lyk die New Horizons tuig

‘n Kunstenaarsvoorstelling van die tuig in die ruimte

‘n Kunstenaarsvoorstelling van die tuig in die ruimte

Nasa-ingenieurs installeer ‘n instrument in die ruimtetuig

Nasa-ingenieurs installeer ‘n instrument in die ruimtetuig voor lansering

Die New Horizons tuig is byna 10 jaar gelede gelanseer en hou die rekord vir die vinnigste lansering (teen die hoogste spoed) ooit

Die New Horizons tuig is byna 10 jaar gelede gelanseer en hou die rekord vir die vinnigste lansering (teen die hoogste spoed) ooit

Pluto is die planeet verste van die aarde se son in ons sonnestelsel.

Pluto is die planeet verste van die aarde se son in ons sonnestelsel.

Lees meer oor die ruimtesending na Pluto op NASA se webwerf.

Kyk hier na ‘n animasie van foto’s van Pluto deur die jare.

Kyk hier na die wenfoto’s in die kompetisie vir Insight Astronomy photographer of the Year.