Rekenaarmuis word gemiddeld 426 keer per dag geklik


‘n Gewone rekenaargebruiker klik sy rekenaarmuis tot 426 keer per dag… dit beteken dat jy sowat sewe minute van jou dag aan klik spandeer! Esté Gross het meer gaan uitvind oor die ontstaan, en die toekoms, van die muis. Luister na die klankbydrae.

REKENAARMUIS