Só beperk jy jou watergebruik tot 100 liter per dag


Oggend op RSG

Teoretiese fisikus, dr. Lee Boonzaaier, kuier by Johan Rademan en Martelize Brink en doen waterwiskunde. Hy help jou om self jou watergebruik te bereken. Jean-Marie De Waal van Kaapstad verduidelik wat die waterbeperkings in die Moederstad behels.

Hier is ‘n dokument wat al die berekenings verduidelik: Water wiskunde 2