Ruimte klanke en foto’s


Daar was die afgelope week groot opwinding rondom die Rosetta Philae ruimtetuig op ‘n komeet. Luister hier na die landing en kyk hier na foto’s van die verloop van die sending.

Duidelik is daar meer geraas daarbo as wat mens dink – gaan luister na hierdie opnames van NASA. As jy ‘n oomblik het kyk gerus ook na hierdie foto’s vanuit die ruimte geneem deur ruimtevaarder Chris Hadfield.

Onthou om Sondae 19:30-20:00 te luister na Hennie Maas se Sterre en Planete waar hy kyk na die wonders van die hemelruim.