Voedselvervaardigers konkel met jou kos


Voedselmaatskappye antisipeer klagtes wanneer kospryse opgaan, so eerder as om pryse te lig wanneer insetkoste verander,  maak hulle net die porsies kleiner en hoop verbuikers kom dit nie agter nie. Ironies genoeg tel mense dit wel op, maar nou ja, ons almal moet eet…