Vreemde knaagdier


‘n Jerboa lyk soos ‘n kruis tussen ‘n muis en ‘n klein kangaroo. Hierdie hoppende knaagdiere, wat tot ses voet vêr spring, is te vinde in Noord-Afrika en Asië.