Wêreldkampioenskap vir baarde en snorre


Baarde is tans hoogmode, veral onder hipsters. Maar hierdie ouens vat dit ‘tot die volgende vlak’.

Klik om nog foto’s te sien:

wêreldkampioenskap vir snorre

‘n Deelnemer aan die wêreldkampioenskap vir snorre en baarde in Leogang, Oostenryk.

As jy wil deelneem aan ons Movember-uitdaging – neem ‘n foto en laai dit regstreeks op ons ooggetuieblad.