Word die osoonlaag dunner? En wat dan van velkanker?

Word die osoonlaag dunner? En wat dan van velkanker?


Wetenskaplikes meen dat sekere soorte besoedeling veroorsaak dat die osoonlaag dunner word. En dit veroorsaak op sy beurt dat daar ‘n toename is in mense wat velkanker kry.

Luister hier na die program:

Luister na ‘n program oor velkanker:
Daar is nou, vir die eerste keer, nuwe behandeling vir melanoon wat reeds versprei het. Hoe werk dit? Hoe effektief is dit en hoe bekostigbaar is dit? ‘n Dermatoloog bespreek die nuwe middels, en vertel ook van nuwe behandeling vir basale velkanker. Luister hier na die program.