Wydte is die pad wat na die verderf lei


Deesdae het almal ‘n opinie oor paaie. Hier is nog een: Ene Jeff Speck redeneer dat die enkele beste ding wat ons kan doen vir die gesondheid, welvaart en integriteit van die wêreld is om te keer dat daar ooit weer paaie breër as 10 voet gebou word.  Vir gans te lank is daar aanvaar dat breër bane veiliger is. Wel, dis verkeerd, Aldus Speck